Hiermee nooi ons u hartlik uit na die huweliksbevestiging van
25 April 2026
Molopo Kalahari Lodge, Askham
14:45 vir 15:00
Molopo Kalahari Lodge, Askham
14:45 vir 15:00
(Kliek hier om oop te maak.)
Kleredrag: Semi-Formeel, Geen Das Is Nodig.
Herfs Kalahari-Bruilof
Tema: Herfskleure
Kleredrag: Geen Helder Kleure Asb.
Warm of sagte aardse kleure soos bruin, swart, beige/sandkleur, vuil/sagte pienk, burgundy/maroen, brandoranje, mosterdgeel, olyfgroen/donkergroen/mosgroen.
REËLINGS
Kontantkroeg
Geskenk Wenk
Jul teenwoordigheid en liefde is al wat ons wens om te ontvang.
Kom deel in ons vreugde en vier die begin van ons lewe saam.
Jul teenwoordigheid en liefde is al wat ons wens om te ontvang.
Kom deel in ons vreugde en vier die begin van ons lewe saam.
Verblyf by Molopo Lodge vir gaste se eie rekening.
RSVP Asb. Voor/Op 13 Maart 2026
RSVP AANLYN
Ons nooi u uit om te oornag by Molopo Lodge naby Askham.
Dui asb. aan indien u verblyf benodig vir Vrydag en/of Saterdag vir u eie rekening.
Blokbespreking reeds gedoen, allokasie sal later volg.
(Kliek hier om in te dien.)
